Stilbaai se 9-gaatjie-gholfbaan is bekend vir sy besonderse uitsig wat die oseaan vanaf Lappiesbaai en Stilbaai se oostelike gedeelte tot by Skulpiesbaai, die visvywers en Bosbokduin insluit.
Die gholfklub is in 1986 gestig met die stigterslede (Stilbaai-inwoners) wat die baan ontwerp het terwyl hulle ook tot die bou daarvan bygedra het. Dit is in 1987 geopen en beskik tans oor 357 klublede.
Die baansyfer is 72.
Fasiliteite sluit in ‘n afslaanbaan; 17 verskillende afslaanbowwe; gholfkarretjies en waentjies te huur; ‘n Pro Shop en ‘n klubhuis wat ook vir funksies en seminare gehuur kan word.
Klubbestuurder: Gerida Hough
Tel: (028) 754 2625 / Email: info@stilbaaigolf.co.za
Website: www.stilbaaigolf.co.za

STILBAAI’S BEAUTIFUL GOLF COURSE – AND INTERESTING TREES!
Stilbaai’s 9 hole golf course is known for its beautiful views that include the ocean from Lappiesbaai and the eastern side of town to Skulpiesbaai, the fish traps and Bosbokduin.
The golf club was founded in 1986 and the founding members, who resided in Stilbaai, designed it and contributed to it being built. It was opened in 1987 and has currently 357 members.
It is a 72 par course.
The facilities include a driving range; 17 different tees; golf carts and trolleys for hire; a Pro Shop and a club house that can be rented for functions and seminars.
Club manager: Gerida Hough
Tel: (028) 754 2625 / Email: info@stilbaaigolf.co.za
Website: www.stilbaaigolf.co.za

Some of the ‘interesting’ trees at Stilbaai’s beautiful golf course. More photos HERE