Β
There are so many great organisations, initiatives, businesses and actions that make Stilbaai GREAT!
We would like to share some information during this 21-Day Lock-down time due to the Coronavirus.
And when this is all over, let us see where we can get involved and support.
πΏπππππ-ππππ
ππ πππ πππππππππ – waar ELKE plastiekproppie ‘n verskil kan maak!
Vir elke 450 kg plastiekproppies en doppies of broodknippies wat by Interwaste in George ingegee word, skenk hulle ‘n rolstoel.
Freda Kleynhans en Marijke Uys Kleynhans, wat die doppies, proppies en broodknippies ontvang en sorteer, het onlangs Stilbaai se eerste 450 kg-vrag gaan aflewer.
Hou dus alle proppies van botteltjies en houers en selfs enige harde plastiek en maak ‘n bydrae tot ‘n rolstoel wat aan Huis Stilbaai en Huis Soeterus in Melkhoutfontein geskenk kan word.
Neem die doppies / proppies / plastiek na:
βͺοΈ MC Varsproduktemark (langs die Poskantoor)
βͺοΈΒ Jongensfontein BetonprodukteΒ (op die Blombos-pad)
Kontakpersone: Freda / Marijke Tel: 082 500 2273
Facebook-bladsy: Rolstoel Doppie Projek – Stilbaai
(Foto van Rolstoel Doppie Projek – StilbaaiΒ se Facebook)