Joshua na die Reën

Kom kuier op 21 of 22 Desember 2019 saam met Joshua Na Die Reën by Jongensdal (2.5km op die Blombospad tussen Stilbaai en Jongensfontein). Daar sal eetgoed en koffie te koop aangebied word. U is welkom om ook ‘n piekniekmandjie met eet- en drinkgoed te bring. Gratis toegang vir kinders onder 6 jaar. Besprekings by Isabella 083 708 7316