Select Page

Christmas in July

9 to 14 JULY 2018 – PROGRAM

Maandag 9 Julie

  • Pret Rolbaldag om 13:00 vir 13:30 – Almal welkom. Skakel 082 381 7657 vir meer inligting.
  • Christmas in July Coastal Cleanup – Vergader by Stilbaai-toerismeburo om 13:30. Skakel Miranda vir meer inligting by 064 666 9124.
  • Classic Product Tasting Day at Inverroche (booking essential, maximum 20 persons per seating). Tel: (028) 754 2442

Dinsdag 10 Julie

  • Kersfeesbederf by Huis Stilbaai. Stilbaai Kelders gaan die bejaardes bederf met ’n lekker kaas- en wynproe.
  • Christmas in July Coastal Cleanup – Kom by Stilbaai Toerismeburo bymekaar om 13:30. Skakel Miranda vir meer inligting by 064 666 9124.
  • Rum Fest Day at Inverroche. First come, first serve basis.

Woensdag 11 Julie

  • Stilbaai-toerisme se Port- en pannekoekaand vanaf 17:00 tot laat. Verskeie plaaslike kunstenaars asook ’n bekende Suid-Afrikaanse duo gaan musiek maak. Van Loveren port en pannekoek sal beskikbaar wees. Toegang is gratis. Skakel (028) 754 1655 vir meer inligting.
  • Christmas in July Coastal Cleanup – Kom by Stilbaai-toerismeburo om 13:30 bymekaar. Skakel Miranda vir meer inligting by 064 666 9124.
  • Gin School Day at Inverroche (bookings essential – Tel: (028) 754 2442) at 12:00. Come and indulge in the craft of alchemy by making your own bottle of gin.

Donderdag 12 Julie

  • Die Coffee Snobs, een van Suid-Afrika se mees bekende duo’s speel by The Stables. Slegs ’n beperkte hoeveelheid kaartjies is beskikbaar. Bespreek ‘n tafel by (028) 754 6252.
  • Christmas in July Coastal Cleanup – Kom by die jetty in Versveldstraat om 13:30 bymekaar. Skakel Miranda vir meer inligting by 064 666 9124.
  • Gin O’clock Tour at 10:00 and 12:00 at Inverroche (bookings essential). Come and see Magnanimous Meg and be transported to a world of fynbos you never thought possible. Tel: (028) 754 2442.

Friday 13 July

  • Still Bay Animal Protection Jumble & Specialty sale between 09:00 and 15:00 on Friday and Saturday on the grass area behind Nardos Pizza. Call 073 190 9953 for any donations.
  • Branded DVD Games Tournament – All players are invited to take part in the Friday the 13th Christmas in July Zombie tournament. Visit Branded DVD to enter you team.
  • Something’s Brewing @ Bay Coffee – The JACOBS Barista will treat visitors to a freshly ground cup of coffee using their brand new beans. Limited space available at Bay Coffee, Bay Square from 17:00 to late.
  • Stilbaai Christmas in July Night Market – A night street market in Voortrekker Street, where lights, live music, stalls and lots of festivities will take place – yes, even snow! From 17:00 to 21:00.
  • Kersvader het bevestig hy sal om 19:00 kom kuier by die Aandmark in Voortrekkerstraat!
  • Wynproe by Stilbaai Kelders Boplaas Wyne sal die besoekers van die Aandmark bederf met ’n gratis glasie soet- of rooiwyn by Stilbaai Kelders tussen 17:00 en 19:00. Besoek Stilbaai Kelders en skaf sommer jou gunsteling-drinkgoed aan!
  • Christmas in July Coastal Cleanup – Belangstellendes kom by Jetty in Versveldstraat om 13:30 bymekaar. Skakel Miranda vir meer inligting by 064 666 9124.

Saterdag 14 Julie

  • Still Bay Animal Protection Jumble & Specialty Sale between 09:00 and 15:00 on the grass area behind Nardos Pizza. Please call 073 190 9953 for any donations.
  • Puffies Elf Party/Fancy Dress – Stof die Kersfeesklere af en sluit die week sommer lekker laf af. Pryse is op die spel vir dié wat die beste aangetrek is. Skakel Dylan by 082 210 4493 vir meer inligting.
  • Christmas in July Coastal Cleanup – Almal kom bymekaar by Jetty, Versveldstraat om 13:30. Skakel Miranda vir meer inligting by 064 666 9124.
  • Perfect Serve Day from 11:00 to 16:30.
  • Chocolate Overload Cocktail Day at Inverroche for their delicious chocolate martini from 11:00 to 16:30. First come, first serve basis.

 

EVENTS


Image may contain: text

Follow us on Facebook: Stilbaai Christmas in July